title
stringlengths
1
81
author
stringclasses
25 values
text
stringlengths
0
7.9k
edition
stringlengths
11
11
language_code
stringclasses
1 value
__index_level_0__
int64
0
186
Let op na kinderkanker se waarkuwingstekens
Allison Cooper
Volgens Taryn Seegers, die kommunikasie-koördineerder by die kinderkankervereni ging van Suid-Afrika (bekend as CHOC), is die algemene opvatting dat twee-derdes van kinders met kanker nie behandeling ontvang nie — en diegene wat wel behande ling ontvang, dikwels reeds in die latere stadiums van die siekte is. CHOC werk...
2021-09-ed2
afr
127
Geen kitsoplossing vir beurtkrag, maar goeie vordering word gemaak
vukuzenzele unnamed
Die wydverspreide publieke woede is heeltemal te verstane. Met Eskom wat gedwing is om weereens beurtkrag te implementeer ter be skerming van die nasionale kragnetwerk moes indi vidue, huishoudings en besighede verlief neem met kragonderbrekings van tot vier ure op ʼn slag. Beurtkrag is veel meer as net ongerieflik — di...
2022-10-ed2
afr
178
Pasgebore babas loop die grootste risiko van Listeriose
vukuzenzele unnamed
Met 119 nuwe gevalle wat se dert 5 Desem ber aangemeld is, het die Departement van Gesondheid die uitbreek van Lis teriose op hoë bewaking geplaas. Altesaam 727 laboratorium-bevestigde ge valle is in 2017 aangemeld. Die Sentrum vir Siektebeheer en -voorkoming beskryf Listeriose as ’n ernstige maar behandelbare siekte...
2018-02-ed1
afr
2
SA streef daarna om die Grondwet se visie te verwesenlik
vukuzenzele unnamed
Die Grondwet van die apartheidsrepubliek het trou aan God gesweer “wat ons voorvaders vanuit baie lande byeengebring het en aan hulle hierdie as hul eie gegee het”. Dit was ʼn Grondwet wat deur en vir die rasseminder heid geskryf is en wat geloof gebruik het om despotisme te regverdig. Dit het die re gering se administr...
2021-06-ed2
afr
115
Bestee jou geld verstandig
Allison Cooper
"Oorbesteding is soos daar die irriterende skuldklippie in jou 'finansiële skoen'. Die verstandigste besluit is om hierdie fesseisoen nie oor te bestee nie, want dit kan op die lang duur nadelige gevolge vir jou kontantvloei en begroting hê", aldus verkoopsbestuurder Matthys Potgieter. "Daardie lekker gevoel van oorbes...
2018-12-ed1
afr
46
Laat ons ons kinders beskerm en ondersteun
vukuzenzele unnamed
Die land het op 1 Junie 'n nuwe fase in die stryd teen die koronavirus begin. Baie ekonomiese en sosiale aktiwiteite is hervat, insluitend 'n fase-hervatting van skoolopleiding. Ons het gesê dat ons, met die raad van ons wetenskaplikes as riglyn, 'n geleidelike benadering volg, wat deur die realiteite op grondvlak en ...
2020-06-ed2
afr
67
Ons demokrasie sal ons help om COVID-19 te oorwin
vukuzenzele unnamed
Ons het van die mees polities betrokke burgery ter wêreld. 'n Opname wat in 2018 deur die Pew Navorsingsentrum gedoen is, dui daarop dat Suid-Afrikaners besonder geneig is om politieke stappe te doen oor kwessies waaroor hulle baie sterk voel, soos gesondheidsorg, onderwys, vryheid van spraak en korrupsie.Die opname be...
2020-06-ed1
afr
65
Tafelkop-boere se drome bewaarheid
Vukuzenzele unnamed
President Cyril Ramaphosa het die grond se titelaktes aan die 30 boere oorhandig nadat die departement van openbare werke en infra struktuur dit vir grondher verspreidingsdoeleindes oorgedra het. Die grond, ter waarde van meer as R25.5 miljoen, is gra tis aan die boere oorhandig. “Dit is inderdaad ʼn won derlike dag vir...
2021-06-ed2
afr
114
Tradisionele leiers van sleutelbelang tot herstelpogings
Vukuzenzele Unnamed
Die Zoeloe-nasie het on langs Sy Majesteit, Koning Goodwill Zwelithini ka Bhekuzulu, wat vir ʼn halfeeu regeer het, ter ruste gelê. Die Bapedivolk het in Januarie Kgoshikgolo Thulare Thulare III ter ruste gelê wat minder as ʼn jaar na sy inhuldiging oorlede is. Ons het, met hul afsterwe, kampioene van die bewaring van on...
2021-04-ed1
afr
104
Steun vir besighede en werkers
vukuzenzele unnamed
Dit is vir baie besigheidseie naars hartverskeurend om te sien hoe die besigheid wat jy van niks af begin het en opgebou het, nou sukkel om aan die gang te bly of sy deure moet sluit. Dit is egter sedert uitbreek van die KOVID-19-pandemie die situasie waarin baie besig hede — groot én klein — hulself bevind; nie net in...
2021-08-ed1
afr
120
Alles wat jy moet weet oor hoe om ’n B&B te begin
Dale Hes
Wat is 'n B&B?Volgens die Toerismegraderingsraad van SuidAfrika voorsien B&Bs informele verblyf met beperkte diens in 'n privaat woning aan besoekers. Elke kamer moet eksklusie we gebruik van badkamer -geriewe hê, en ontbyt moet by die verblyftarief ingesluit word. Daarbenewens moet die kamer elke dag van die gaste se ...
2018-09-ed2
afr
36
Ons bedank ons verpleërs
Allison Cooper
Internasionale Verpleeg sterdag, op 12 Mei, is ʼn geleentheid om ver pleegsters vir hul diens aan ander te vereer. Professionele verpleër, Luyanda Ganuganu (25), van Groote Schuur Hospi taal in die Wes-Kaap, sê die dag is ook ʼn gelee ntheid vir verpleeg kundiges om voort te gaan om die helder lig van hul beroep te la...
2021-05-ed1
afr
108
Skep werksgeleenthede vir KZN-jeugdiges
Hlengiwe Ngobese
Vyf-en-twintig jongmense in KwaZulu-Natal het opleiding ontvang en werks geleenthede losgeslaan met die opening van die nuwe Mahindra-aanleg. Die personeel het in vennootskap met internasionale Mahindra en die Mahindra-groep, asook AIH-logis tiek opleiding ondergaan en sal vir verdere opleiding na Indië gestuur word wa...
2018-07-ed1
afr
22
Beskerm jou kinders teen kuberafknouery
Kgaogelo Letsebe
Die wreedheid en vernietigende gevolge van kuber afknouery onder kinders is die afgelope maande weereens blootgelê. In ’n onlangse geval van kuberafknouery is Lufuno Mavhunga, ’n Graad 10-leer der van Mbilwi Sekondêre Skool in Limpopo, oorlede weens selfdood nadat sy deur ʼn ander leerder aangerand is. Mavhunga het ʼn...
2021-06-ed1
afr
113
Hoe om water te spaar
More Matshediso
Waterbesparing in jou huis of besigheid • Draai die kraan toe tussen die kere wat jy jou gesig was, jou tande borsel of skeer.• Deur vyf minute op ʼn dag te stort in plaas van te bad, sal slegs ʼn derde van die water gebruik word as wanneer jy sou bad, wat neerkom op die besparing van 400 liter water per week. • Om te st...
2022-11-ed2
afr
182
Voorkom identiteitsdiefstal
Kgaogelo Letsebe
Mabitsela, van Modimolle in Limpopo, het in November 2020 by ʼn bank aansoek gedoen om ʼn lening, maar is ingelig dat hy te diep in die skuld is en nie kwalifiseer nie. “Ek het gegaan om aansoek te doen vir ʼn korttermyn lening omdat ek gesukkel het om kop bo water te hou nadat ek in Junie 2020 afgelê is. Ek is, tot my ve...
2021-07-ed2
afr
119
Toep gaan Gauteng se openbare vervoer vergemaklik
vukuzenzele unnamed
Gauteng on the Move sal onsekerheid oor die gebruik van openbare vervoer uitskakel, omdat dit pendelaars van intydse inligting, vervoerskedules en koste vir die Gautrein‚ Metrobus‚ A Re Yeng‚ Rea Vaya‚ Metrorail‚ Gautrein se Busdiens‚ Johannesburg Stad se Besigtigingsbus‚ Tshwane Busdiens en minibus-taxidienste voorsie...
2018-04-ed2
afr
11
Tabakverslawing: Jou gesondheid kan in rook opgaan
OM WÊRELD-GEEN Tabakdag op 31 Mei te vier, gesels Vuk’uzenzele met ’n herstellende tabakslaaf oor sy oorwinning oor verslawing. Katlego Makhanda van Moiletswane in Noordwes weet alte goed hoe moeilik dit is om op te hou rook. Makhanda (28) het meer as 30 sigarette per dag gerook totdat hy vier jaar gelede ophou rook he...
2021-05-ed2
afr
111
Einde van ramptoestand in sig vir SA
Vukuzenzele Unnamed
“Ons is van plan om die nasionale ramptoestand te beëindig sodra ons ander maatreëls om die pandemie te bekamp, ingevolge die Nasionale Gesondheidswet en ander wetgewing, gefinaliseer het,” sê die President. President Ramaphosa het op 15 Februarie 2020 die nasionale ramptoestand ingevolge die Wet op Ramp bestuur verkla...
2022-03-ed1
afr
147
Kiesersregistrasie vind in Maart 2018 plaas
More Matshediso
Die kommissie se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, sê dat al 22 612 stemlokale op die naweek van 10 en 11 Maart, van 8vm tot 5nm oop sal wees om dit maklik en gerieflik vir kiesers te maak om hul-le registrasiebesonderhede op datum te bring of om te registreer. As jy na ’n nuwe stemdis trik verhuis het sedert jy la...
2018-03-ed1
afr
6
Vol magies is gelyk aan beter punte
More Matshediso
Ongeveer R5 703 miljard is in die 2015/16-boekjaar aan die program toegewys. Rakwena sê dat die bedrag wat aan die program bestee word, jaarliks aangepas word om inflasie te dek en dat die begroting vir 2017/18 ongeveer R6,4 miljard is. Die program verlig kort- termyn honger en dra by tot die leerders se welstand. “Bai...
2018-08-ed1
afr
27
Met Suid-Afrika se grootskaalse koronavirus (COVID-19)-inentingsprogram wat in Februa rie vir gesondheidswer kers ontplooi word, werp Vuk’uzenzele ‘n bietjie lig op wat die COVID-19-entstof is en waarom dit so belangrik is om die verspreiding van die virus te bekamp. Wat doen ’n entstof?‘n Entstof leer jou liggaam se ...
2021-02-ed2
afr
98
Neem jou mag terug, rapporteer verkragting
Adele Schormann
Mpumalanga se polisie woordvoerder, kolonel Mt sholi Bhembe, het gesê dat dit belangrik is vir die ge meenskap om met die poli sie saam te werk en hierdie misdade te rapporteer. “Dit is ons plig as die polisie om ʼn groot rol daarin te speel om seker te maak dat die oortreders aan die pen ry en dat die slagoffers in goe...
2018-02-ed2
afr
4
Branderplanke hou kinders uit die strate
Vuyo Ndlovu
Surfers Not Street Children is 'n organisasie wat gra tis branderplanklesse aan straatkinders en agtergeble we jeugdiges in die midde stad bied. Die organisasie is 'n direk te poging om hawelose kin ders te help en te verseker dat die jeug iets positiefs met hul lewens doen. Die eThekwini Munisipa liteit het onlangs hi...
2018-09-ed1
afr
32
Laat ons mekaar veilig hou
vukuzenzele unnamed
Dit is 'n teken van die vordering wat ons maak om nuwe infeksies te laat afneem en die eise wat dit aan ons gesondheidsinstellings stel te verlig. Dit is ook 'n baie belangrike ontwikkeling vir ons ekonomie, omdat ons daarna streef om ekonomies weer op dreef te kom. Maar ons moet dit nie te gou vier nie. Ons is steeds ...
2020-09-ed1
afr
82
Wees op jou hoede vir seksoortreders
Sphelele Ngubane
As jy ʼn werkgewer is wat ʼn vroeë kinderontwikkelingsen trum bedryf, word jy deur die wet verplig om te kontroleer of jou werknemers op die Nasionale Register vir Seksoortreders (NRS) voorkom. Die NRS val onder die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling en werkgewers moet hom raad pleeg om te kontroleer o...
2021-11-ed2
afr
133
Drink water om ontwatering te voorkom
Allison Cooper
Volgens die Wes-Kaapse departement van gesondheid hou die somerhitte 'n groot gevaar van ontwatering in; dit beteken dat die verlies aan water skadelik vir die liggaam kan wees.Ontwatering word ge-woonlik veroorsaak wan-neer ’n mens nie genoeg vloeistowwe drink om die water wat deur sweet verlore gaan, aan te vul nie. ...
2020-12-ed1
afr
93
Presidensiële werkskeppingstimulus gee stukrag aan werkskepping
vukuzenzele unnamed
Ons het die werkskeppingstimulus verlede jaar op die been gebring om soveel moontlik geleenthede in die kortste moontlike tyd te skep. Dit het nuwe en innoverende maniere van doen geverg om programme teen ʼn ongekende pas en skaal te implementeer. Die werwingsproses van die talle werklose mense maak gebruik van digitale...
2021-11-ed2
afr
132
Bestry die groot droogte
vukuzenzele unnamed
’n Droogte is ’n langdurige tydperk van abnormale reën val wat tot ‘n tekort aan water lei. Volgens dr Mathieu Roualt, ’n mede-professor aan die Universiteit van Kaapstad se Departement Oseanografie, kan die droogte hoofsaaklik aan die El Niño-uitwerking en klimaatsverandering toe geskryf word. “El Niño is ’n natuurlik...
2018-04-ed2
afr
10
Inklusiewe gemeenskappe is noodsaaklik vir SA se sukses
vukuzenzele unnamed
Dit was veral ooglopend in die tragiese gebeure wat rondom Phoenix en eThekwini afgespeel het. Tydens die ergste onluste in ons demokrasie, en in ʼn klimaat wat reeds gelaai is met agterdog en paranoia, het mense wat voorheen sy aan sy in relatiewe vrede geleef het, teen mekaar gedraai. Daar is nog baie wat aan die lig...
2021-08-ed2
afr
123
Voorkom dat jy ʼn slagoffer van mensehandel word
Silusapho Nyanda
Kontak die Nasionale Mensehandelblitslyn by 0800 222 777 vir meer inligting oor mensehandel. Kontak die polisie by 10111 om mensehandel te rapporteer.Hierdie inligting is deur die Depar-tement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling verskaf.
2020-11-ed1
afr
90
Ons moet nou optree en saam geweld teen vroue hokslaan
vukuzenzele unnamed
Ons moes weer eens die donker en vieslike sy van ons samelewing in die oë staar. ʼn Groep mans en vroue wat besig was om ʼn musiekvideo by ʼn verlate myn naby Krugersdorp te verfilm, is verlede maand deur gewapende aanvallers aangerand wat agt van die vroue bendeverkrag het. Dié afskuwelike dade van wreedheid is ʼn beledig...
2022-08-ed2
afr
170
Vol magies is gelyk aan beter punte
More Matshediso
ka se openbare skole kan danksy ʼn regeringsprogram wat verseker dat hulle ma- gies vol voedsame kos is, hul skoolwerk beter aanpak. Die Departement van Ba- siese Onderwys (DBO), deur die Nasionale Skool- voedingsprogram (NSVP), het sy doelwit om maaltye aan ongeveer 75% van die land se leerders te verskaf, oortref. Die...
2018-01-ed1
afr
0
Ons kán en sál meer doen om beurtkrag stop te sit
vukuzenzele unnamed
Vlak 6-beurtkrag is ver oorsaak deur die ver lies van meer as 18 000 megawatt (MW) se opwekkingskapasiteit as gevolg van onklaarheid van eenhede en ʼn onbeskermde staking deur Eskomwerkers. Na meer as ʼn dekade van elektrisiteitstekorte voel Suid-Afrikaners na regte gefrustreerd en kwaad. Dit kan soms voel asof daar geen...
2022-08-ed1
afr
167
Werk saam om die demokrasie te versterk
Vukuzenzele Unnamed
Op die eerste dag van 2022 het die nasie in die gees bymekaargekom om afskeid te neem van aartsbiskop Desmond Tutu by die St. George’s Katedraal in Kaapstad. Dit was ʼn baie hartseer oom blik soos wat ons teruggedink het aan die lewe en bydrae van ʼn geliefde landgenoot wat op verskeie maniere die morele gewete van ons n...
2022-02-ed1
afr
141
Ma met onderliggende siektetoestand oorwin COVID-19
Silusapho Nyanda
Mense met on-derliggende siektetoestande — soos asma, hoë bloed-druk, kroniese niersiekte en diabetes — kan ernsti-ger koronavirussimptome (COVID-19-simptome) ervaar en kan selfs as ge-volg van die spanning wat die virus op hulle liggame plaas, sterf. Toe die arbeidsterapeut van Kaapstad en ma van drie, Insaaf Moha...
2020-07-ed1
afr
70
Hoe om die verlies van ʼn geliefde te hanteer
Vukuzenzele unnamed
“Jy is nie die enigste een nie,” verseker Zanele Ludziya, ʼn gemeenskap-sielkundige verbonde aan die Stiklandhospitaal in die Wes-Kaap.Om ʼn geliefde te verloor, is nooit maklik nie en kan ʼn vlaag emosies ontketen. “Daar is baie tekens wat daarop dui dat ʼn geliefde deur die rouproses gaan, maar ʼn gebrek aan sigbare simpt...
2021-03-ed1
afr
100
tap-vir-stap gids vir die gebruik van gesigmaskers
vukuzenzele unnamed
Pendelaars wat taxi's en ander vorme van openbare vervoer gebruik, asook mense wat tyd op plekke deurbring waar dit moeilik is om jou fisies van ander mense te distansieer, word veral aangemoedig om gesigmaskers te dra. Die hoofvoordeel wan-neer almal ʼn gesigmasker dra, is dat dit die hoeveel-heid koronavirus (Cov-id-1...
2020-05-ed2
afr
64
Kommunikasie is die sleutel tot kennis van jou kind
vukuzenzele unnamed
Volgens Childline South Africa, ’n nie-winsgewen de organisasie wat kinders teen alle vorms van geweld beskerm en ’n kultuur van kinderregte in Suid-Afrika skep, moet ouers op ’n posi tiewe manier met hul kinders kommunikeer. Moenie op hulle skree nie; praat respekvol met hulle; gee vir hulle keuses; betrek hulle by d...
2018-11-ed2
afr
44
Israel, Palestina word gevra om Suid-Afrika na te boots deur vrede na te streef
vukuzenzele unnamed
Die verergerende situasie in Israel en Palestina bevestig weereens wat ons as SuidAfrikaners al te goed weet – dat onversetlike konflik slegs deur vreedsame onder handeling opgelos kan word. Dit demonstreer ook dat tensy die grondoorsake van ʼn konflik aangespreek word – in dié geval, die onwettige okkupasie van Palesti...
2021-06-ed1
afr
112
Ngaleka se wonderbestanddeel vir voorspoedige besigheid
Hlengiwe Ngobese
te plant, het sy nie geweet dat sy eendag ʼn boerdery sou besit wat produkte aan plaaslike winkels en skool- voedingsprogramme sou verskaf nie. Ngaleka (67) is van KwaXolo in Port Shepstone, KwaZu- lu-Natal. Sy boer met spinasie, kool, wortels, tamaties, uie, sui- kerbone en piesangs. Haar besigheid het in 2016, by die ...
2018-08-ed2
afr
28
ONDERWYSLandelike leerders kry ʼn helpende hand
More Matshediso
Die Projek vir Landelike Onderwysassistente (REAP) is ʼn program wat oor drie jaar strek en wat van 2018 tot 2021 vir ʼn loodsfase in werking gestel sal word. Dit het ten doel om in hierdie tydperk omtrent 188 skole in Suid-Afrika, tot voordeel te strek. Die departement hoop dat dit sal bydra tot die verbete ring van die...
2018-10-ed2
afr
40
Nuwe wette steun die stryd teen GGG
Silusapho Nyanda
Met verwysing na die toename in verkragting en seksuele aanranding, het hulle verduidelik hoe hulle as vroue voortdurend in vrees leef en dat hulle hul vertroue in die gereg verloor het. Ek was diep geraak deur hul mededeling van die vrees waaronder die vroue in ons land op ʼn daaglikse basis leef. Na aanleiding van die...
2022-02-ed2
afr
143
CACH snel studente te hulp met studiegeleenthede
Silusapho Nyanda
CACH is ʼn aanlynregeringsdiens wat deur die department van hoër onderwys en opleiding (DOO) bestuur word en diegene te hulp staan wat toegang tot universiteite, tegniese en beroepsgerigte opleidingskolleges (TVET-kolleges) en vaardigheidsontwikkelingsentrums benodig. “CACH se dienste is vanaf 24 Januarie 2022 tot 31 M...
2022-02-ed2
afr
144
NGV is ’n sprong na beter gesondheidsorg
vukuzenzele unnamed
Motsoaledi het onlangs ʼn voorligtingsessie toege spreek waar hy die NGV-wy sigingswetsontwerp en die Wysigingswetsontwerp op Mediese Skemas bekend ge maak het. Die Wetsontwerpe maak voorsiening vir beter toegang tot gesondheidsorg deur die NGV . ʼn Wetsontwerp is ʼn kon sepweergawe van ʼn wet. Die meeste wetsontwerpe word...
2018-07-ed2
afr
25
Gemeenskap vier R21 miljoen se grondtransaksie
Siya Miti
Die gemeenskap het onlangs die titelaktes vir die grond ontvang, wat ingevolge die grondher-verdelingsprogram aan hulle terugbesorg is. Volgens die Oos-Kaapse premier, Phumulo Masualle, is R21 miljoen aan die grondeistransaksie toegewys, wat in fases oorhan dig word. “Dit is ’n beduidende stap met betrekking tot omgewi...
2018-07-ed1
afr
23
Sperdatum vir NSFAS befondsing kruip nader
Sphelele Ngubane
Volgens die departement van hoër onderwys en opleiding is NSFAS-befondsing beskikbaar aan jongmense wat reeds hul skoolopleiding voltooi het of reeds naskools studeer. Hulle kan aansoek doen vir befondsing deur NSFAS om aan ʼn openbare universiteit of kollege vir tegniese en beroepsgerigte onderwys en opleiding (TVE...
2022-01-ed1
afr
139
NSFAS het my drome bewaarheid
More Matshediso
Mashego, van Sebokeng in Gauteng se Vaal-omgewing, sê hy sou nooit die klasgeld en die ander uitgawes ver bonde aan tersiêre onderrig kon betaal as hy nie 'n beurs van NSFAS ontvang het nie. “Die maandelikse toelaag wat ek van NSFAS ontvang, stel my ook in staat om met 'n vol maag te gaan slaap en te studeer,” sê hy. M...
2020-09-ed1
afr
81
Bestuur COVID-19: Tuis of by ʼn toegewyde fasiliteit
Allison Cooper
Baie Suid-Afrika ners wat positief vir die koronavirus (COVID-19) getoets het kan nie self-isoleer nie, omdat hulle huise te klein is om in ʼn kamer wat nie deur ander gedeel word nie te leef en te slaap. Die regering het seker gemaak dat toegewyde isolasiefasiliteite vir mense wat positief getoets het be-skikbaar is. D...
2020-08-ed2
afr
79
Woza Matrics program geloods
Dale Hes
Vanjaar se matri kulante staar wesenlike uitdagings in die gesig as gevolg van die koronavirus (COVID-19). Die Departement van Ba-siese Onderwys het verseker dat die veilige heropening van skole, sowel as bystand aan leerders deur verskeie programme wat hulle help om hul akademiese jaar suksesvol te voltooi, een van...
2020-09-ed2
afr
84
Jong ingenieurs kry praktiese padbou-opleiding
vukuzenzele unnamed
Thabiso Dladla en Sumay Maharaj is assistent-resi dentingenieurs [ARI's] wat touwys gemaak word deur ervare kollegas by die terrein op die N2 tussen Mthunzini en eMpangeni aan die Kwa Zulu-Natalse Noordkus, waar opgraderings gedoen word. "Ons het feitlik dieselfde funksies as die ARI's. Ons doen inspeksie, ons werk hoe...
2018-10-ed2
afr
39
Die jeug is ons grootste bate
Vukuzenzele unnamed
Op daardie dag en die dae wat daarop sou volg, het baie mense hulle lewens verloor. Hulle is vermoor deur ‘n hartelose regering wat bitter min om-gegee het vir swart lewens, en wat niks daarvan gedink het nie om met geweervuur los te brand op ongewapende kinders in skoolklere nie. Hierdie gebeure het die internasi...
2021-07-ed1
afr
117
SA media ʼn steunpilaar vir ons demokrasie
vukuzenzele unnamed
Lande met sterk instellings, waaksame regstelsels en ʼn gesonde media kon egter verhoed dat menseregte on dermyn en die gesag van die staat misbruik word. Dit is ses maande sedert die nasionale ramptoestand verklaar is. Ons het goed ge vaar, odanks die ongekende aard van die siekte en die ontsaglike uitdaging om ʼn land ...
2020-10-ed1
afr
86
Brandbestryder van ‘Crew Juliet’ deel haar storie
Dale Hes
Die jong brand-bestryder, Vuyise-ka Arendse (26), is deel van Crew Juliet, Suid-Afrika se eerste veldbrand-bestrydingspan wat net uit vroue bestaan. Haar krag en vasberadenheid om vir haarself 'n naam te maak in die brandbestrydings-beroep, wat deur mans oorheers word, is 'n ware inspirasie vir alle vroue. Arendse het...
2020-08-ed1
afr
77
Aansoeke vir NSFAS 2023 open
vukuzenzele unnamed
Verbetering van die aansoekstelselMinister Nzimande sê in ʼn poging om die aansoekstelsel en -proses vanjaar vir voornemende studente te vereenvoudig, het NSFAS ʼn aantal verbeteringe aan die stelsel aangebring om ʼn soomlose aansoekervaring te verseker. Hy sê die NSFAS-aanlynaansoekportaal is herontwerp om meer gebruik...
2022-11-ed1
afr
181
Operasie Vulindlela baan die weg na groei
Vukuzenzele Unnamed
Strukturele probleme op dié gebiede is lank reeds as van die belangrikste beperkinge op Suid-Afrika se ekonomiese groei uitgewys. Ondoeltreffendheid en die hoë koste van netwerkdienste is ʼn hindernis om sake in die land te doen. Ons het Operasie Vulindlela in Oktober 2020 op die been gebring om dié uitdagings aan te pa...
2022-05-ed2
afr
156
Laaste kans om te registreer om te stem
vukuzenzele unnamed
Mashinini sê dat al 22 932 stemlokale tydens die kieser registrasienaweek van 08:00 tot 17:00 oop sal wees. "Dit is om nuwe kiesers die geleentheid te gee om te registreer en vir bestaande kiesers om hulle registrasiebesonderhede na te gaan en by te werk." Mashinini sê dat daar tans 26.1 miljoen geregistreerde kiesers ...
2018-12-ed1
afr
47
Nog ʼn kans om matriek te slaag
Cathy Grosvenor
Wie kwalifiseer? • Mense wat hulle ma triekuitslae wil verbeter, hetsy hulle onlangs of selfs dekades gelede matriek geskryf het. Dr. Ma lapile verduidelik dat ʼn persoon wat byvoorbeeld ʼn ingenieurskwalifikasie wil verwerf, moontlik hulle wiskundepunt moet verbeter om vir die kursus te kwalifiseer. • Mense wat matriek ...
2021-01-ed1
afr
94
KOVID-19 korrupsieplegers ry aan die pen
Vukuzenzele Unnamed
Die verslag is ʼn belangrike stap in die stryd teen korrup sie en wanadministrasie in die staaten privaatsektors, het hy gesê. President Ramaphosa het die ondersoek deur die SOE in Julie 2020 gemagtig. Destyds het hy hom daartoe verbind dat indien die SOE bewyse sou vind dat kriminele oortreding plaasgevind het, die bew...
2022-02-ed2
afr
142
Wees op die uitkyk vir kinderkanker
More Matshediso
Hoe vroeër kanker diagno seer en behandel word, hoe beter die kanse vir ʼn volle herstel. Die kinderkankervereni ging Childhood Cancer Foundation South Africa (CHOC) se kommuniska siekoördineerder, Taryn Seegers, sê dat om die algemene tekens van kanker onder jongmense te ken, jou kan help om ʼn lewe te red. “Die tekens ...
2022-09-ed2
afr
174
Kleinsake tydens COVID-19 ondersteun
Dale Hes
Eienaars van kleinsake en in-formele hande-laars is onder diegene in Suid-Afrika wat die ergste deur die grendel-tydperk beïnvloed word. Dié besigheidseienaars kan uit ʼn aantal ingryp-ings voordeel trek wat die regering in plek ges-tel het om hulle te help om deur dié moeilike tyd te kom. KMMO-skuldverligtingsfondsDie...
2020-05-ed1
afr
61
Sy bou ʼn beter lewe
vukuzenzele unnamed
"Ek my baie oor befondsing bekommer, aangesien ek uit ʼn benadeelde agtergrond kom. Maar dit het in 2018 verander toe ek ʼn beurs van MISA ontvang het. Dit het my gehelp om my graad sonder enige verdere spanning te voltooi. Alles was betaal en ek kon net op my studies fokus," sê sy. Magwaza is een van hon derde studente ...
2020-07-ed2
afr
73
Die registrasie van gebruiklike huwelike beskerm gesinne
vukuzenzele unnamed
Die Kommissie vir Geslagsge lykheid se regsadministrateur, Marissa van Niekerk, verduide lik gebruiklike huwelike en die belangrike faktore wat mense in gedagte moet hou. Vuk: Wat is gebruiklike huwe like?MvN: Gebruiklike huwelike word gesluit ooreenkomstig die gebruike wat tradisioneel onder Suid-Afrikaners waar genee...
2018-09-ed2
afr
33
Neem kennis van verskillende soorte mishandeling
vukuzenzele unnamed
Die Wet op Huishoude like Geweld verleen aan slagoffers van huishoude like geweld die maksimum beskerming wat die reg stelsel kan voorsien. Mishandeling kan ver skillende vorms aanneem en dit is belangrik vir vroue om die verskillen de soorte mishandeling te verstaan om hulself te beskerm. Huishoudelike geweld vind pla...
2018-11-ed2
afr
43
Gratis opleiding en dienste vir besighede
Vukuzenzele Unnamed
Daar is onlangs ʼn Vuk Talk-webinaar gehou om bewusmaking te skep van die mandaat, beleide en dienste wat deur die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC), die Maat skappytribunaal (CT) en die Breedgebaseerde Swart Eko nomiese Bemagtigingskommissie (BGSEB-kommissie) aangebied word. Dit is almal ent...
2022-02-ed1
afr
140
Privaatsektor én staatsektor belangrik vir ekonomiese groei
Vukuzenzele Unnamed
Sommige mense het voorgestel dat ons ʼn keuse moet maak tussen ʼn ontwikkelingstaat wat ʼn kernbelangrike rol in ekonomiese en maatskaplike transformasie speel aan die een kant, en ʼn lewendige, uitbreidende privaatsektor wat groei een indiensneming aandryf, aan die ander kant. Die werklikheid is dat ons beide benodig. Ons...
2022-03-ed1
afr
146
Hulp aan ons kwesbare burgers
vukuzenzele unnamed
Daar kan geen groter folte-ring wees as dié van ouers wie se kinders by hulle huil omdat hulle nie kos het nie, maar hulle het niks om te gee nie. Daar kan geen groter onreg bestaan as 'n samelewing waar sommiges in gemak en oorvloed leef, terwyl ander sukkel om met min of niks te oorleef nie.Ja, dit is die hartseer n...
2020-05-ed1
afr
62
PrEP kan MIV voorkom
vukuzenzele unnamed
Die reaksiefonds vir geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord (GGGV) streef daarna om te verseker dat Suid-Afrika ʼn land kan wees met geen GGGV teen vroue, kinders asook die lesbiese, homoseksuele, biseksuele, transgeslagtelike, intergeslagtelike, queer/twyfelende, aseksuele en ander (LGBT QIA+) gemeenskap. Die fonds is ...
2022-12-ed1
afr
184
ʼn Jaar voordat die eerste demokratiese verkiesing plaas gevind het, het president Nelson Mandela ʼn artikel in die Foreign Policy-tyd skrif geskryf oor die nuwe Suid-Afrika se toekomsti ge buitelandse beleid. In sy nadenke oor die wêreldwye bondgenoot skappe wat gevorm is weens die beëindiging van die Koue Oorlog, het h...
2021-10-ed1
afr
128
Waardigheid vir oorlewendes van seksuele geweld
Noluthando Motswai
Thuthuzela-sorgsentrums is tot stand gebring om die proses vir die aanmelding van verkragting en ander seksuele misdrywe te verbeter. Slagoffers word nou in 'n waardige en sorgsame omgewing bygestaan. Die sentrums word deur die Nasionale Vervolgingsgesag in bedryf gestel, in samewerking met die departemente van Gesondh...
2018-02-ed1
afr
3
Help om lewens te red
Allison Cooper
Sulke diagnoses was in die verlede dikwels as ʼn doods vonnis beskou, maar vandag kan bloedstamseloorplan tings as lewensreddende behandeling dien aangesien dit die persoon se defektiewe stamselle met gesonde stam selle vervang. Baie pasiënte wie sou kon baat by dié prosedure ont vang ongelukkig nooit die behandeling ni...
2021-04-ed1
afr
105
Die jeug is die toekoms van ons land
Vukuzenzele unnamed
2020-03-ed1
afr
53
Kleinsake versoek om aansoek te doen om steun
Nosihle Shelembe
“Ons spreek werkloosheid en armoede doelgerig aan, maar ons het ook ʼn verantwoordelikheid om die ekonomie te ontwikkel,” sê minister Ndabeni Abrahams.Die minister het tydens die onlangse SheTradesZa-jeugseminaar in Pretoria gesê dat die maksimumwaarde van TREP R1 miljoen beloop, met ʼn toelaag as een komponent en ʼn len...
2022-08-ed1
afr
168
Spaar geld: Koop BTW-vrye goedere
Allison Cooper
Spaar met BTW-vrye goedereBTW-vrye goedere is in 1991 deur die regering ingestel om lae-inkomste-huishoudings te help. Sedert die aanvanklike bekendstelling is nog produkte by die lys gevoeg.Volgens die Suid Afrikaanse Inkomstediens word BTW-vrye voedsel teen 0% belas – dit beteken mense betaal 15% minder vir hierdie g...
2022-09-ed1
afr
173
Ektopiese swangerskap is ʼn mediese noodgeval
Allison Cooper
Dit is die mening van dr Bushy Mhlari, Senior Registrateur Ektopiese Verloskunde en Ginekologie by die Dr George Mukhari Akademiese Hospitaal. Hy verduidelik dat ʼn ektopiese swangerskap nie soos ʼnnormale swangerskap binnein die baarmoeder ontwikkel nie.Hy sê dat, met ʼn normale swangerskap, die bevrugte eier wat in die...
2020-02-ed1
afr
49
Vereer vroue deurVereer vroue deurekonomiese insluitingekonomiese insluiting
vukuzenzele unnamed
Generation Equality is ʼn vooruitstre-wende en transformatiewe agenda om diskriminasie en geweld teen vroue te beëindig en te verseker dat hulle gelyke deelname in die politieke, maatskaplike en ekonomiese sfere het. Ons het, as deel van die veldtog, by twee 'Aksiekoa-lisies' aangesluit; een vir ekonomiese geregtigheid ...
2020-08-ed2
afr
80
Sithibe leef haar beste lewe met albinisme
Galoome Shopane
Sy dra haar vel trots en laat nie negatiewe stereotipes toe om haar te definieer nie. "Dit is belangrik dat mense soos ek nie toelaat dat ander hul identiteit definieer nie. Dra jou vel trots omdat jy wonderlik ge maak is," sê sy. Sithibe (28) van Kroonstad in die Vrystaat, verduidelik dat albinisme, wat ’n oorerflike ...
2018-09-ed2
afr
34
Red ons renosters
More Matshediso
In 2017 was daar agt keer by OR Tambo internasionale lughawe op renosterhoring beslag gelê en 502 beweerde renosterstropers en 16 beweerde handelaars is in hegtenis geneem, 'n totaal van 518, wat 'n vermindering van 680 in 2016, is. “In 2017 is daar tot ons spyt 21 amptenare van ons eie personeel vir aktiwiteite verwa...
2018-03-ed1
afr
7
Robuuste media nou belangriker as ooit tevore
Vukuzenzele unnamed
Ons het ‘n lang pad gestap sedert die dae waar sosiale verset deur kunstenaars met inperkingsbevele begroet is, en kritiese verslaggewing deur joernaliste die risiko geloop het van inhegtenisne ming of die sluiting van die betrokke publikasies. Die organisasie Verslag gewers Sonder Grense (RSF) het onlangs die 2021-Wêr...
2021-05-ed2
afr
110
Stimulering van ʼn ekonomie wat werk
vukuzenzele unnamed
Ons onderneem ʼn verryken de en ambisieuse openbare belegging in menslike kapitaal, met die staat as beide die skepper en instaatsteller van werksgeleenthede. Die Presidensiële Indiensnemingstimu lus is ongeëwenaar in skaal en omvang, en behels ʼn openbare belegging van R100 miljard oor die volgende drie jaar.Ons sal we...
2020-11-ed1
afr
91
Beskerm ons vroue en kinders
vukuzenzele unnamed
Suid-Afrikaners het in daardie stadium onder die moorde van Uyinene Mrwetyana, Leighandre Jegels, Jesse Hess en verskeieander vroue wat hulle lewens deur die toedoen van wreedaardige mans verloor het, gesteier. Die vreedsame betogers uit alle vlakke van die samelewing, jonk en oud, studente en werkende vroue, het pla...
2020-09-ed2
afr
83
Aappokke in Suid-Afrika
Vukuzenzele Unnamed
Hy het gesê dat hy ʼn verslag ontvang het van die nasionale gesondheidslaboratoriumdienste (NGLD) waarin die voorkoms van aappokke in Suid-Afrika deur middel van laboratoriumtoetse bevestig is. Die virus is in Gauteng en in die Wes-Kaap bespeur. Aappokke is gewoonlik ʼn mildelike siekte wat blase of sere op die vel veroo...
2022-07-ed2
afr
164
Beursgeleenthede vir jongmense
Kgaogelo Letsebe
Malinga het die beurs in 2018 vanaf die SuidAfrikaanse handelaar ontvang. Sy het aansoek gedoen nadat sy haar studies by Hoërskool Piet Retief in Mpumalanga voltooi het. “As kind wou ek aan vanklik ʼn doktor geword het, maar ek het later meer geleenthede begin ondersoek. Ek het gelees oor aanvoerkettingen logistieke bes...
2022-08-ed2
afr
169
Transformasie van die landbousektor
vukuzenzele unnamed
Landbougrond is die hoof steun van ons natuurlike hulpbronbasis. Die beskikbaarheid en volhoubare gebruik van landbougrond waarop gewasse aangeplant kan word en vir veeteelt is van kardinale belang vir ons oorlewing.Suid-Afrika het wyd uitgestrekte grondoppervlakke wat geskik is vir landbouproduksie, met net 37,9% van ...
2020-10-ed2
afr
89
MISA is stadsbeplanner se bloudruk vir sukses
More Matshediso
Mukhodiwa kom van die dorpie Luheni, wat onder die Thu -lamela Plaaslike Munisipaliteit in Limpopo val. Sy het in 2016 'n BA-graad in Stadsen Streekbeplanning aan die Universiteit van Venda behaal. Sy is een van die begunstigdes van die Munisipale Infrastruktuur-bystandsagentskap (MISA) se Program vir Jong Gegradueerde...
2018-03-ed2
afr
8
Jeug sê JA vir indiensname
vukuzenzele unnamed
YES, wat on langs deur President Cy ril Ramaphosa geloods is, is daarop gerig om jongmense vir werk voor te berei en hulle met die tegniese vaardighede toe te rus wat nodig is om die indus trialisering van die ekono mie te stut. Temane verduidelik dat sy, na dat sy in 2016 ge gradu eer het, nie vir werk kon aan soek...
2018-05-ed1
afr
13
Saam kan ons Covid-19 oorwin
vukuzenzele unnamed
Die 114 Suid-Afrikaners wat ʼn paar weke gelede uit Wuhan in China ontruim is, se kwarantyn het tot ʼn einde gekom en hulle is met hulle gesinne herenig. Hulle het almal negatief vir die virus getoets en is gesond en opgeruimd. Hulle was vir maande ingeperk, eers vir 51 dae in Wuhan en toe vir 14 dae in Polokwane. Hulle...
2020-04-ed1
afr
59
Suid-Afrika se eerste veeartsenykundige verpleegsters kry graad
Allison Cooper
Mthimkhulu het onlangs aan die Universiteit van Pre toria (UP) gegradueer, wat die enigste opleidingsinstansie in SA met ʼn Baccalaureusgraad in Veeartsenykundige Verpleging is. “Dit is nog moeilik om te glo. Om te weet dat ek deel was van die eerste klas om die Baccalaureus-graad te voltooi, wat jare geneem het om saam...
2022-06-ed1
afr
159
Korrupsie in die staatsdiens moet stop
vukuzenzele unnamed
Vroeër vanjaar is daar ook bevind dat meer as 16 000 werknemers in diens van die staat onreëlmatige uit betalings van die spesiale KOVID-19 maatskaplike noodverligtingstoelaag ont vang het. Dit is algemeen bekend dat mense wat om hierdie toelaag aansoek doen terwyl hulle wel ʼn ander bron van inkomste het, nie vir die t...
2021-10-ed2
afr
131
Eko-krygers beskerm renosters
Dale Hes
Nyawo, wat deel is van die ongewingsmonitorprojek wat deur die UOWP bestuur word, glo dat dit belangrik is om ge meenskappe op te voed om vir die omgewing te sorg. "Ons moet uitreik na ge meenskappe en hulle laat ver staan waarom dit belangrik is om die natuur te bewaar. Slegs dan sal die gemeenskap die rol van wildlew...
2018-06-ed1
afr
17
ʼn Spesiale huldeblyk aanons gesondheidswerkers
vukuzenzele unnamed
Dit is ʼn verpletterende te-rugslag dat die mans en vroue wat dié edelste en heiligste plig uitvoer, self siek word en sterf.Hulle staan aan die voorpunt van die stryd teen dié pandemie. Hulle werk onder erge druk en dra ook die sielkundige las van die wete dat hulle self die risiko loop om die virus op te doen. Hulle i...
2020-07-ed2
afr
72
Die misbruik van kindertoelae is onwettig
More Matshediso
Volgens die woordvoerder van SASSA, Paseka Letsatsi, word die kindertoelae aan die sorggewer betaal, maar is bedoel vir die versorging van die kind. Die toelaag is tans R480 per maand per kind. Die kindertoelaag is deur die regering ingestel om finansiële ondersteuning te bied aan kinders wat in arm huishoudings grootw...
2022-07-ed1
afr
163
Rapporteer korrupsie via die teenkorrupsieblitslyn
Silusapho Nyanda
Die blitslyn is in 2004 deur die Staatsdienskommis sie (SDK) geloods en het sedertdien meer as 100 000 oproepe met aantygings van korrupsie en wanadministra sie ontvang. Dié oproepe deur onthullers het gelei tot die ondersoek van 24 035 sake van kor rupsie, bedrog en ander misdaad, sê die kommissaris van die SDK, Micha...
2021-12-ed1
afr
134
Beskerm jouself dié winter teen KOVID-19
Allison Cooper
Volgens die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla, het Suid-Afrika op 25 April ʼn toename van 137% in nuwe KOVID-19-gevalle, vergeleke met die vorige sewe dae, aangeteken wat hoofsaaklik deur ʼn hoër infeksiekoers in Gauteng, KwaZulu-Natal en die WesKaap aangedryf is. “KOVID-19 bly ʼn bedreig ing en ons kan nie bekost...
2022-05-ed2
afr
155
Zoeloe-geïnspireerde kos maak Kaapstadse restaurant bekend
Owen Mngadi
Zoeloe-geïnspireerde kos op die proef te stel. Makers Landing, wat ’n spilpunt vir Suid-Afrikaanse kos en kultuur is, is die perfekte venue vir haar, sê sy. Emazulwini bied ʼn sewegang-vaste spys-kaart wat elke seisoen verander. Molefe se kos word pragtig voorgesit en sluit geregte in soos Isijingi – pampoenpap, geroost...
2022-09-ed1
afr
171
Kom ons staan saam in ons stryd teen Covid-19
vukuzenzele unnamed
Toe die nasionale rampstaat ses weke gelede verklaar is, het Suid-Afrika slegs 61 bevestigde koronavirusinfeksies gehad. Ondanks die betreklike klein hoeveelheid, het deskundiges se menings en internasionale ervaring, aangedui dat infek-sies eksponensieel gaan styg. Ek het gesê dat dringende en drastiese stappe geneem ...
2020-05-ed2
afr
63
Beplan jou finansies slim
Dr Rufaro Mucheka
Dit lyk asof die ekonomiese toestande van 2020 selfs moei-liker as dié van 2019 gaan wees, en dit is dus noodsaaklik dat jy jou persoonlike finansies noulettend en objektief bekyk. Om finansiële onafhanklik-heid te bereik is ʼn uitstekende doelwit, maar baie min mense weet waar om te begin. ʼn Paar goeie finansiële gewoo...
2020-03-ed1
afr
54
Godsdienstige gemeenskap is onontbeerlik in die stryd teen KOVID-19
Vukuzenzele Unnamed
Vir die tweede agtereen volgende jaar word hierdie geleenthede gevier te midde van ’n vernietigende wêreld wye pandemie wat reeds die lewens van 2.5 miljoen mense regoor die wêreld geëis het. Geloofsgebaseerde orga nisasies was sover onont beerlik in ons nasionale reaksie tot die siekte, nie net deur geestelike vertroo...
2021-04-ed2
afr
107
Wees aangeskakel en skakel af
Silusapho Nyanda
Die Waarnemende Stasiebestuurder van Eskom se Matimba-kragstasie, Oba keng Mabotja, sê dat die tekort aan voldoende krag in Suid-Afrika ʼn impak op mense se lewens het, omdat normale aktiwiteite tydens beurtkrag nie kan plaasvind nie.Matimba-kragstasie is in Lephalale, Limpopo, geleë.Mabotja verduidelik dat beurtkrag ...
2020-02-ed2
afr
50
Vroeë kinderontwikkeling hou die sleutel tot ons toekoms
vukuzenzele unnamed
2022-11-ed2
afr
183