sourceLang stringclasses 1
value | targetlang stringclasses 1
value | sourceString stringlengths 4 162 | targetString stringlengths 4 164 |
|---|---|---|---|
afr | deu | Aanvaar u Visa kaarte? | Akzeptieren Sie Visa-Karten? |
afr | deu | Aan wie het jy die brief geskryf? | Wem hast du den Brief geschrieben? |
afr | deu | Alle banke is beset. | Alle Bänke sind besetzt. |
afr | deu | Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte, gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van broederskap teenoor mekaar op te tree. | Alle Menschen sind frei und gleich an Würde und Rechten geboren. Sie sind mit Vernunft und Gewissen begabt und sollen einander im Geist der Brüderlichkeit begegnen. |
afr | deu | Alles goed eindig goed. | Ende gut, alles gut. |
afr | deu | Alles is normaal. | Alles ist normal. |
afr | deu | Alles is onder beheer. | Alles ist unter Kontrolle. |
afr | deu | Alles is verby tussen ons. | Zwischen uns ist alles vorbei. |
afr | deu | Alles loop skeef. | Alles läuft schief. |
afr | deu | Almal beweer dat hulle onskuldig is. | Alle behaupten, sie seien unschuldig. |
afr | deu | Almal dans. | Alle tanzen. |
afr | deu | Almal huil. | Alle weinen. |
afr | deu | Almal kyk. | Alle sehen zu. |
afr | deu | Almal lag vir hom. | Alle lachten über ihn. |
afr | deu | Almal lieg. | Alle lügen. |
afr | deu | Altyd vorentoe, nooit agtertoe nie. | Vorwärts immer, rückwärts nimmer. |
afr | deu | Amerika is ryk aan olie. | Amerika ist reich an Öl. |
afr | deu | Appels is gewoonlik groen, geel of rooi. | Äpfel sind gewöhnlich grün, gelb oder rot. |
afr | deu | Arme kat. | Arme Katze. |
afr | deu | As ek die pen in die hand het, skrik ek vir niks nie. | Wenn ich die Feder in der Hand habe, schrecke ich vor nichts zurück. |
afr | deu | As ek na die partytjie toe gaan, sal ek 'n paar bottels wyn saamvat. | Wenn ich auf die Party gehe, werde ich ein paar Flaschen Wein mitnehmen. |
afr | deu | As jy versigtig bestuur, kan jy ongelukke vermy. | Wenn du vorsichtig fährst, kannst du Unfälle vermeiden. |
afr | deu | Baie dankie! | Danke schön. |
afr | deu | Baie dankie! | Danke vielmals! |
afr | deu | Baie dankie! | Herzlichen Dank! |
afr | deu | Baie dankie! Jy het sopas my lewe verwoes! | Vielen Dank! Du hast gerade mein Leben ruiniert! |
afr | deu | Baie dankie! | Vielen Dank! |
afr | deu | Baie raserig, hierdie seun. | Sehr laut dieser Junge. |
afr | deu | Baie verjaarsdagkaartjies sal binnekort arriveer. | Viele Geburtstagskarten werden in Kürze ankommen. |
afr | deu | Bedien asseblief die koffie. | Servier bitte den Kaffee. |
afr | deu | Beheer jouself in alle omstandighede! | Beherrsche dich in jeder Lebenslage! |
afr | deu | Beloftes maak skuld. | Versprechen macht Schulden. |
afr | deu | Belowe u? | Versprechen Sie? |
afr | deu | Berlyn is die hoofstad van Duitsland. | Berlin ist die Hauptstadt Deutschlands. |
afr | deu | Berlyn is die hoofstad van Duitsland. | Berlin ist die Hauptstadt von Deutschland. |
afr | deu | Besit julle 'n apteek? | Gehört euch eine Apotheke? |
afr | deu | Besluit jy. | Entscheide du. |
afr | deu | Besluit self! | Entscheide selbst! |
afr | deu | Besoekers is welkom. | Besucher sind willkommen. |
afr | deu | Betaal jy? | Zahlst du? |
afr | deu | Beter as niks. | Besser als nichts. |
afr | deu | Betty het toe laaste gekom. | Betty kam als Letzte. |
afr | deu | Bevry jouself van bevooroordeling. | Befreie dich von Vorurteilen! |
afr | deu | Bill, maak die deur oop. | Bill, mach die Tür auf. |
afr | deu | Bloed is 'n besondere sap. | Blut ist ein ganz besondrer Saft. |
afr | deu | Bly by ons. | Bleib bei uns. |
afr | deu | Bly by Tom! | Bleib bei Tom! |
afr | deu | Blykbaar is die ontvangs nie in hierdie vertrek nie. | Anscheinend ist die Rezeption nicht in diesem Raum. |
afr | deu | Bly sterk! | Bleib stark! |
afr | deu | Bly stil, het hy gefluister. | „Schweige“, flüsterte er. |
afr | deu | Bly te kenne. | Schön, dich kennenzulernen! |
afr | deu | Boere kla konstant oor die weer. | Bauern beschweren sich immer über das Wetter. |
afr | deu | Boere skei goeie appels van slegtes. | Bauern trennen gute Äpfel von schlechten. |
afr | deu | Borsel jou tande. | Putze deine Zähne. |
afr | deu | Botter is sag. | Butter ist weich. |
afr | deu | By my suster. | Bei meiner Schwester. |
afr | deu | Daar is ateïste wat hulself verbeel dat hul God is. | Es gibt Atheisten, die sich einbilden, Gott zu sein. |
afr | deu | Daar is baie besienswaardighede in die omgewing. | In der Umgebung gibt es viele Sehenswürdigkeiten. |
afr | deu | Daar is baie voordele. | Es gibt viele Vorteile. |
afr | deu | Daar is elke tien minute 'n bus. | Alle zehn Minuten fährt ein Bus. |
afr | deu | Daar is geen god. | Es gibt keinen Gott. |
afr | deu | Daar is niemand oor nie. | Es ist niemand übrig. |
afr | deu | Daar is 'n kaart op die muur. | An der Wand hängt eine Karte. |
afr | deu | Daar is 'n opvallende onderskeid tussen die twee. | Es gibt einen auffallenden Unterschied zwischen den beiden. |
afr | deu | Daar is uitsonderings. | Es gibt Ausnahmen. |
afr | deu | Daarom is ek vandag hier. | Deshalb bin ich heute hier. |
afr | deu | Daar, reguit aan. | Dort, geradeaus. |
afr | deu | Daar was blomme orals. | Überall waren Blumen. |
afr | deu | Daar was oral blomme. | Überall waren Blumen. |
afr | deu | Daar word gesê hy lewe nog. | Er soll noch am Leben sein. |
afr | deu | Dankie! | Danke! |
afr | deu | Dankie dat julle gekom het. | Danke fürs Kommen. |
afr | deu | Dankie dat jy vra! | Danke, dass du fragst! |
afr | deu | Dankie dat U gekom het. | Danke fürs Kommen. |
afr | deu | Dankie. "Jy is welkom." | „Danke!“ – „Bitte!“ |
afr | deu | Dankie. "Jy is welkom." | „Danke!“ – „Keine Ursache!“ |
afr | deu | Dankie. "Jy is welkom." | „Danke!“ – „Nichts zu danken!“ |
afr | deu | Dankie vir alles. | Danke für alles. |
afr | deu | Dankie vir die inligting. | Danke für die Auskunft. |
afr | deu | Dankie vir die kom, om my te ontmoet. | Danke fürs Kommen, um mich zu treffen. |
afr | deu | Dankie vir jou geskenk. | Danke für dein Geschenk. |
afr | deu | Dans u graag? | Tanzen Sie gerne? |
afr | deu | Die aanpaskamer is beset. | Die Umkleidekabine ist besetzt. |
afr | deu | Die aantrek kamer daar anderkant is oop. | Die Umkleidekabine da drüben ist frei. |
afr | deu | Die Aarde is rond, nie plat nie. | Die Erde ist rund, nicht flach. |
afr | deu | Die aarde se bevolking gaan gou verdubbel. | Die Bevölkerung der Erde wird sich bald verdoppeln. |
afr | deu | Die aartappel is 'n lekker groente. | Die Kartoffel ist ein leckeres Gemüse. |
afr | deu | Die aartappel was so warm, dat dit my mond verbrand het. | Die Kartoffel war so heiß, dass sie mir den Mund verbrannte. |
afr | deu | Die appels is ryp. | Die Äpfel sind reif. |
afr | deu | Die bagasie is verseker. | Das Gepäck ist versichert. |
afr | deu | Die bakkery is langsaam die slaghuis. | Die Bäckerei liegt neben der Metzgerei. |
afr | deu | Die bediener was af. | Der Server war ausgefallen. |
afr | deu | Die beker is vol. | Die Tasse ist voll. |
afr | deu | Die blare is geel. | Die Blätter sind gelb. |
afr | deu | Die blare val stadig. | Langsam fallen die Blätter. |
afr | deu | Die blom het 'n sterk geur. | Die Blume hat einen starken Duft. |
afr | deu | Die boek gaan oor die koning wat sy kroon verloor. | Dieses Buch handelt von einem König, der seine Krone verlor. |
afr | deu | Die bokant van die heuwel is plat. | Der Gipfel des Hügels ist flach. |
afr | deu | Die boks is amper leeg. | Die Schachtel ist fast leer. |
afr | deu | Die bome is groen. | Die Bäume sind grün. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.